Politiek sonder die korrektheid.

Posted: Desember 9, 2010 in Uncategorized

As ons hom net kan Afrikaans leer en ‘n pos aanbied.

En dan is daar my gusnteling politikus, Daniel Hannan:

Wat is die perke wat die regering nie mag oorskry in sy pogings om sy landsburgers te beveilig nie?